30 March 2014

Die Jansen van Vuuren kroos

Die Jansen van Vuurens is 'n hegte familie - daar is baie liefde, ondersteuning, en kindertjies! Dit was so lekker om nuwe foto's vir hulle sitkamer muur te neem. Dit was 'n bonus om die verjaarsdag partytjie van drie van die kabouters ook by te woon en al die spesiale oomblikke vas te kon vang - ten spyte van die reën daar buite was daar hope lekkergoed en pret (dankie tog vir die fantastiese tent wat Mathilda gereël het en die lig daar binne was perfek). Geniet die foto's! 


















































































































All pictures were taken by myself - please do not reproduce, copy or use any of the images in any way without my written permission. Copyright © 2014 Anneli Strecker.

No comments :

Post a Comment